Georic Lomas - Elektries

Thanks! Share it with your friends!

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Added by
115 Views
Dankie aan Virseker wat Afrikaanse musiek lewendig hou. Sms die woord Virseker na 45102 vir 'n verpligting-vrye kwotasie.

Regisseur deur: EXT. Productions
www.myext.co.za
www.instagram.com/myext_

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Lirieke:

Ek wil net laat gaan
En my hart op jou verloor
Ek wil net laat gaan
Vir net nog een aand

En Ek weet nie of jy weet nie
Maar jy laat weerlig met jou dans
Dit is staties
Eufories
(Oh)

Ek swerf met die woorde in my kop
My kop wieg in die wind
Ek staar in jou heuning oë ekt hemel gevind
Elektriese strome deur ons are
(Oh)

Kan tyd net stil staan
Ek wil in die oomblik leef
(Oh)
Kan tyd net stil staan vanaand
(Vir net nog een aand)

En ek weet nie of jy weet nie
Maar jy laat mense vir jou staar
Jys eksoties
Eufories
(Oh)

Ek swerf met die woorde in my kop
My kop wieg in die wind
Ek staar in jou heuning oë ekt hemel gevind
Elektriese strome deur ons are
(Oh)
(Elektriese strome deur ons are)


Ek swerf met die woorde in my kop
My kop wieg in die wind
Ek staar in jou heuning oë ekt hemel gevind
Elektriese strome deur ons are
(Oh)



Geskryf deur – Georic Lomas, Jean du Plessis
Category
Kris Kristofferson
Commenting disabled.